Join MyChurch to stay connected with your church and friends!
Already a Member? Login Here

Bennie van Wyk

My Church

NG Losberg - Omgeegroepe
Moreleta Jeugbediening
eKerk

My Friends (7)

Bennie
Bennie
Carebear
Carebear
coeras
coeras
hannesjor...
hannesjor...
MyChurch ...
MyChurch ...
Mynhardt ...
Mynhardt ...
Stef
Stef
 
Age: 25 | Gender: Male | Location: North-West, South Africa
Profile views: 567 | My URL: www.mychurch.org/bennievanwyk
Add to friends
Send message
Leave comment

About Me

Ek is 'n jongmens, met 'n passie vir jongmense.
 
Ek is tans is tans besig met my 3de jaar met my BDiac(Jeugwerk) graad, wat ek via Hugenote Kollege se blokprogram doen.
 
Ek werk op die oomblik by my tuisgemeente NG Losberg.
 
Hierdie is my motto vir die jaar:

“Whether you are a volunteer youth worker, an intern, a paid staff member, or a college student being called by God into youth ministry, remember that your church’s youth ministry won’t be healthy if your life isn’t rooted in God and reliant on his power.” (Fields, D. 1998:39)

En dis seker ook waarwee ek op die oomblik die meest sukkel in my lewe.

Television
Jy sal byna altyd as ek by die huis is vind dat my TV op MK89 is, behalwe as dit tyd is vir Egoli, Binnelanders of American Idols(enige Idols for that matter)

Comments From Friends

Mynhardt van Pletsen
Mynhardt van Pletsen says ...
dankie vir jou b/day wishes! my scooter ry soos 'n droom sover. jy moet ook een kry, dan gaan ons op scooter breakfast runs!!
Mynhardt van Pletsen
Mynhardt van Pletsen says ...

hi bennie!

gaan luister bietjie na one 1e ekerk podcast by http://ekerk.mypodcast.com!

vrede

hannesjordaan
hannesjordaan says ...

Hi Bennie

We are currently discussing the Rapture at one of my blogs. Feel free to come and give your input, or just to view the different viewpoints. While you do, grow in the knowledge and love of our Father. Bless you as you do and star it if you like it.

http://www.mychurch.org/blog/view/?ID=14040

Blessings

Hannes

hannesjordaan
hannesjordaan says ...

Hey Bennie, thanks dat ek 'n vriend kan wees. Waar in die Noord Weste bevind jy jouself? My vrou kom van daar, Klerksdorp/Potch/Stilfontein. Hoop dat ons saam God kan verheerlik en in mekaar se lewens kan inbou.

Mag God se rykste seen op jou rus in alles wat jy aanpak.

Blessings

Hannes 

Mynhardt van Pletsen
Mynhardt van Pletsen says ...
welkom! neem gerus aan alles deel -ek sal later in die week meer events post, dan sal jy 'n beter idee he van waaroor ekerk gaan. ciao!
Mynhardt van Pletsen
Mynhardt van Pletsen says ...
Hi Bennie! Kom check ons uit by www.mychurch.org/ekerk! Sien jou daar!

 
About | Sitemap | Tools | Advertising | Press | Private Networks | Ministries | Help | Terms & Privacy