Hi! Dinge vir volgende jaar lyk exciting, uitdagend en flippin cool! Ek stuur volgende week aansoekvorms Stellenbosch toe...gaan toelogie swot en basically dan daarna inyouth ministry of so ingaan....ek weet nie van jou nie maar ek voel daar is nog way te min people wat met ons kom praat in ons taal jy weet...maar ek sal gaan waar die Here my lei. Ek doen ook koshuis aansoek so bid maar dat die Here my daar help! Ek's so excited oor als jy weet! Ek's op 'n punt in my lewe waar elke dag regtig vir my nuwe testimony bring en dis so awesome wat God in die land doen! Ek't oor die hele .com ding gebid en dit is nie nou waar die Here my wil plaas nie alhoewel ek dit baie graag sou wou doen. Ek weet nie wat Hy beplan nie maar ek's seker Hy weet ...verstaan!
Hoe gaan dinge nog daar aan jou kant?