| Die son het uit die see opgerys soos 'n gloeilamp uit n bad water. |
|
| |
Die bootjie het saggies oor die dam gedryf presies soos 'n rolbal nie sou nie.
Haar woordeskat was so sleg soos, wel, wat ook al. Sy het nader aan hom gegroei - asof sy bakterieë was en hy Britse beesvleis teen kamertemperatuur. Die son het uit die see opgerys soos 'n gloeilamp uit 'n bad water.
Noem 5 dinge wat melk bevat? Kaas, botter en drie koeie Wat is die verlede tyd van EET? Honger Vertaal in Afrikaans: 'I beg your pardon?' HUH? |
|