| GeSoNd!!!!!!!!!! |
|
| |
Ek voel stukke beter, ek kan actaully weer ondentlik slaap, sonder om my vrek te hoes. Die lewe kan nou weer vir my begin, ek was 2weke erg uit aksie uit, dit het my so frustreer. Maar okay, on second thought, was dit seker 'n goeie ding. Want ek dink die Here het my bietjie gestop, van weghol van myself, ek was flippen besig. Maar ja so leer ons almal. Daar het 'n nuwe series op channel36 op dstv, "Men in trees", ek flippen love dit. Snaaks genoeg moes die girl ook 'n break van haarself vat om net weer haarself te vind, want in haar gejaag na seker niks het sy ook half haar roots vergeet. Yeah, dis nou vakansie!!! 1:3 And you are to say to them, These are the words of the Lord of armies: Come back to me, says the Lord of armies, and I will come back to you. |
|