| "In His Presence" |
|
| |
5:17 So if any man is in Christ, he is in a new world: the old things have come to an end; they have truly become new. 10:14 Because by one offering he has made complete for ever those who are made holy. 10:19 So then, my brothers, being able to go into the holy place without fear, because of the blood of Jesus, 3:27 For all those of you who were given baptism into Christ did put on Christ. O my sack, ek weet nie lekker wat om andersins te sê van gisteraand se aanddiens wat deur Ds. Elza gelei is nie. Hoe awesome is die Here? Die hele week het ek 'n ding met die Here gehad met so baie vrae oor Sy presence in my lewe en hoe ek in Sy presence is en daar gaan ek na 'n preek toe, en ek kry in 30minute al die antwoorde op my vrae. Dit was vir my net awesome. Die worship was unbelievable... Ek moet sê, dit was vir my so lekker om vir 'n slag net bedien te word, ek kon net wees, ek hoef nie te wag vir 'n cue wanneer jy op die stage moet gaan nie, jy hardloop jouself nie dood voordat die diens begin nie. Dit het my so gebless om vir 'n slag net te wees. Ag en hoe lekker was sit vir my om weer saam met Werner en Susan te kuier, ek love daai twee mense. Ek mis die 2tjies heavy baie noudat hulle Joburg toe is. |
|