Ilene VanNiekerk
Ilene VanNiekerk's blog
 3stars  |   3readers
View profile|View all posts| Follow this blog
die kopbeen...
||April 02, 2007|1350 reads
 

To add a comment to "die kopbeen..."
Freddie de Lange
April 03, 2007

Simbole help my om goed te onthou. Ja, ek sal sekere simbole op 'n hemp dra of die simbool opplak (as dit 'n sticker is).

Oor die kopbeen... Ek dink die algemene persepsie is dat die kopbeen iets met dood te doen het. Ek kan maar se dis verkeerd en dit 'n simbool van lewe maak. Die ding vir my is egter, ek wil simbole dra en die simbool moet homself kan verduidelik. My gevoel is dus, ek sal liewer nie ' kopbeen op my hemp dra nie... Dis net my gevoel. Dalk is ek verkeerd. Ek sal nie ander judge dat hulle 'n kopbeen op hulle hemp het nie, net soos ek hoop mense my nie judge dat ek 'n kruis op my hemp het nie.

 

Mynhardt VanPletsen
April 04, 2007
cool perspective ek het 'n hemp met 'n kopbeen op - dit het ook teks op wat se: death is not the end: ex-deadman...