| Verdwaal???Huh? |
|
| |
| O my word, maar ek het verdwaal vandag, net omdat ek een afdraai gemis het. Toe land ek halfpad Bloemfontein toe, en eintlik wou ek net in Alberton uitkom waar Werner preek. Ag my mens, ons mis toe die voorsang, maar was betyds vir 'n awesome diens! "Die waarborg". Na kerk, is ons na Piatta of so iets toe en het gekuier laat dit huil. Was so lekker om net weer tyd saam met Werner en Susan te kuier, Die tyd stap nou aan vir die groot dag. Hoe sê Werner: "Nog net 12 slapies". Ag toe met die terug ry verdwaal ek toe weer. |
|