Lizel Greyling
Lizel Greyling's blog
 7stars  |   1readers
View profile|View all posts| Follow this blog
Dis erger die tweede keer...
||August 18, 2008|499 reads
 

To add a comment to "Dis erger die tweede keer..."
Werner
August 19, 2008

Ek dink dit is great! Dankie! Ons is so geneig om op die fisiese ingestel te wees dat ons vergeet van die geestelike stryd wat wag om ons te pooitjie. Gelukkig was Jandrè nie 'n slagoffer van die wêreld se sogenaamde standaard nie.

Cilna
August 21, 2008
Dis nie aldag wat iemand se blog jou in trane het nie!  Dit kan wees omdat ek dieselfde agterstand op die betrokke vlak het. Dis so nice om te weet ons almal hardloop 'n baie groter wedloop en die Een wat jou daar gaan vashou as jy aan die einde kom......ek kan nie eers dink hoe awesome dit is nie!