| Jy |
|
| |
| Jy, jy wie my emosies laat Comrades hardloop in die na-nag.Jy, vir wie ek soms met toe oë net aanstaarJy, met wie ek poppekas gevegte hou in my dromeJy, wat my geloof in my God net elke dag sterker maakJy, wat ‘n visuele voorbeeld is van harts-seerVir jou bly ek liefWant vir jou sien my hart tog ‘n wegkomkans |
|