Lyttelton-Oos Gemeente
Fred Schoeman
Dave de Bruin se suster oorlede
By|July 04, 2007

Dave de Bruin se suster is oorlede. Die begrafnis is Maandag in Kimberley en hy en Lyn sal waarskynlik Sondag deurry.  Bid asb vir troos en veilige reis asook al die reëlings wat getref moet word.