Die volgende boodskap is van Johan Freysen ontvang: Liewe Familielid/Vriend/Vriendin Dit is met leedwese dat ek jou moet meedeel dat Ouma Rose vanoggend (4 April 2007) om 02:15 oorlede is. Johan, mag jy en jou gesin die troos van ons Here Jesus self in hierdie tyd beleef. |