Ons eerste opnames vir Maart gebeur volgende Woensdag 14 Maart...
Ek sien uit!
Ons beplan om eenmaal 'n maand die volgende episodes op te neem:
4 kort devotionals;
2 gesels programme;
2 teachings.
Dit behoort ons genoeg materiaal te gee om 2 episodes per week vry te stel.
Nou kort ons nog net kreatiewe name... more
|
Ons beoog om drie tipes audio files (mp3) te record en op die site te laai:
* kort devotional tipe boodskappies (weekliks);
* gesels programme oor aktuele onderwerpe (2 weekliks);
* in diepte teachings/preke (2 weekliks).
Die doel is dat jy dit kan aflaai en op jou eie tyd op jou rekenaar of mp3 player kan luister soos 'n radioprogram.
E... more
|
|