|
hi julle outjies! bid asb vir my skool. ek het nounet nuus gekry dat daar hectic satanistiese aktiwiteite plaasgevind het. dis rerig nie baie cool nie.man, ons stryd is teen die bose magte in die lug.
 | posted 1 year ago by ilene |
|
Die "War Cry" van die jeug begin ...Dis oorlogtyd. Oorlog teen stukkende kinders. Oorlog teen woeste musiek. Oorlog teen selfmoord onder jeug, permassiewiteit, pornografie, geweld in skole, mishandeling in ouerhuise. Oorlog teen die vyand met sy verwoestende mag. Dis tyd vir herlewing, afbreek van kettings wat bind, vernietiging van die L... more
|
Purple Rain like to invite all (not just members) to a wonderful weekend in the bush! Place: Modi Montle (Farm of Friedrich Konig close to Modi Mole (Nylstroom)Date: From Saturday 28 April 2007 to Monday 30 April 2007Cost: R60 per day (R180 for whole weekend) Contact: Charmayne Tempel 0833873031Check out the fun photo's on my profile of pr... more
|
|