Ek is mal daaroor om die wereld te sien, te lees te fliek, in die bad te le, 'n lekker stuk koek te eet :), met vriende te kuier en diere, ag die lewe is so vol plesiere te veel om op te noem.
Movies
Frida, The whale rider, Lost in translation, Bhagdad cafe, The road to Mecca, What's eating Gilbert Grape? Edward Sciccorhands, Fried green tomatoes, The royal Tenenbaums en soveel meer
Music
Norah Jones, Dido, Katie Melua, James Blunt, Jack Johnson, Amanda Strydom, Laurika Rauch, hoe kan ek kies??
Natuurlik ook geestelike musiek, Danie Botha, Steven Curtis Chapman, Hillsong,