Join MyChurch to stay connected with your church and friends!
Already a Member? Login Here

Zettie

My Church

NG Pretoria-Garsfontein

My Groups

Gebedsversoeke

My Friends (22)

A friend ...
A friend ...
Anthony
Anthony
Bennie
Bennie
Captian J...
Captian J...
david1982
david1982
drummerbo...
drummerbo...
Faith
Faith
Faithrock
Faithrock
Fredz
Fredz
Hadassa
Hadassa
Age: 19 | Gender: Female | Location: Pretoria, Gauteng, South Africa
Profile views: 695
Add to friends
Send message
Leave comment

About Me

 
Ek is mal oor musiek en speel klarinet.  Ek sal na amper enige iets luister, en daarvan hou.  Ek is nou in matriek en kan nie wag om klaar te maak met skool nie!!

 

 

Interests
You know the Bible 100%!
 

Wow! You are awesome! You are a true Biblical scholar, not just a hearer but a personal reader! The books, the characters, the events, the verses - you know it all! You are fantastic!

Ultimate Bible Quiz
Create MySpace Quizzes

Movies
Television
Kyk nie eintlik tv nie, net Smallville!!

My Photos

My Blog

posted 1 year ago|14 comments|1 star|772 reads

Comments From Friends

A friend of God
A friend of God says ...
Sorry was nie oorsee voor ek op die skip geklim het nie,net in Namibie maar dit tel nie regtig nie.
A friend of God
A friend of God says ...
Well ek hoop jy geniet jou eksamens tyd.Die eerste ding wat ek gaan doen waneer ek terug is sal wees dat ek eerste my supporters gaan dankie se vir alles deur die 2 jaar en so ook bietjie rond ry en dinge mooi van n kant af kyk want ek was mos nou lank uit Suid-Afrika uit.Sal jou seker ook iewers raak loop,miskien in jou kerk,miskien in n koffie shop iewers waar jy uit hang of miskien in n outreach of so.Alhoewel jy nou nie regtig warm goed drink nie en ook nie regtig van Milo hou nie dink ek die koffie shop sal seker uit wees.lol..So sal jou seker tien teen een in jou kerk raak loop of n outreach.Anyway,36 dae voor ek van die skip af klim...lol,kan nie wag nie.Ek is nou net so bietjie gestress want my een buddy op die skip is net op die skip en nou wil hy weer terug gaan huis toe.Hy se God soek hom nie op die skip nie en dat God hom iewers anders roep.En soos ek n ministry met die youth wil begin is hy baie convinced dat God ons twee saam in ministry wil gebruik en ons doen great saam in ministry soos waneer ons op strate kom dan gebeur awesome goed deur die twee van ons saam.Ek voel net dat hy nie moet terug gaan nie want die is n tyd wat hy moet groei deur duk en dun.Anyway bid maar asb net vir my om die regte besluit te neem met hom.Jy moet regtig vry voel om my enige tyd te vra vir gebed,grooot asb.Moenie worry oor die internet wat freeze nie want ons almal kry ons freeze dae.Cheers and hit me back...
A friend of God
A friend of God says ...
Hallo weer.Dit gaan goed diekant en lyk my die Kaptein het geweet dat dit nie n goeie idiee was om my te laat swem nie so ek het nie geswem nie want ons het meer praktiese opleiding gedoen soos Fire fighting waar ek moes deel van wees want ek is die meer experienced so ek moes die ander nuwe groep mense op die skip bietjie leer wat hulle nog moet leer.Ek dank God dat ek nie die swem sessie gedoen het nie want die gedeelte van die waters is bietjie freaky met al die wilde lewe hier rond.Hulle het mos die graet white in die waters so nooooo way dat ek net swem nie!!Ek hoop jy kry jou taak uitgesorteer en dankie ook vir al jou gebede.Ek kom nie in so n kort tyd terug nie maar sal op die 23 ste September om 16:30 die middag op Joburg lughawe wees.Dis nogals waar dat mense gewoonlik soos n riet terug kom van die outreaches af soos botswana en Rurel areas.Ek het ook daai Experiences al gehad en selfde op die skip want ek moet nou weer werk aan my gewig want die kos is nie so gesond nie.Ek moet nou gou gaan want ek moet die Pursers help met die clearance vir die skip want ons het nou net veilig aangekom in die land van Australia in die port van Brisbane.Cheers en sal nog vir jou skryf sodra ek vandag klaar maak. :}
A friend of God
A friend of God says ...
Thanx vir al jou gebede,dis sweet van jou.So Ierland ne,jy wiel die mooi lande van Ierland gaan uitcheck en dit experience sonder enige iemand.Ierland is mos baie groen en baie plase en stuff.Well vir my is Ierland n plek wat ek sal love om na toe te gaan maar het ander lande wat ek liewer prefer bo daai land.Ek was mos in 12 lande en die een wat ek die meeste gelove het was Japan en sal weer terug wil gaan en miskien daar gaan bly.Die ander ding is dat Suid-Afrika nog steeds die mooiste land vir my is en dat geen land soos Suid-Afrika sal wees nie.Jy het seker daai movie gekyk van die meisie wat Ierland toe gaan dan ontmoet sy die ou in Ierland en word verlief op hom maar dan loop alles skeef en die scenery is baie mooi maar so baie culture shock vir haar.Lol...Anyway ek het die naam vergeet van die movie.Die orkes moet regtig cool wees want ons het n orkes gehad wat vir ons op die skip 2 keer kom speel het in Fiji en dit was die coolste welcoming vandat ek op die skip geklim het.Die tattoo was regtig nie te seer nie en die naalde wat so brand in jou vel is net vir n kort rukkie so dit was actually nie te bad nie.Die tong ring het ek gekry omdat my buddies te bang was om een te kry en die mense in skool het my gedare en wou altyd een gehad het so die volgende dag kom ek terug met n tong ring.No worries want die tong ring is toe gegroei.So anyway dis nou jou beurt om my random qeutions te vra...ek is nou uit met vrae.K hit me back!!!! 
A friend of God
A friend of God says ...
Hi daar

Prys God vir die amazing werk wat Hy in ons doen.God is groooooot!!Die storm het kalm geword en amper niemand is siek op die skip nie.Dankie vir jou gebede en dankie vir jou lekker stories wat jy vertel.Ek sal baie graag wil klasse vat wat jy gevat het,ek weet net nie mooi hoe dinge in lyn sal val waneer ek terug kom in die begin nie maar glo ek sal daar opeindig om die woord beter te studeer.Het jy n naaltjie ring??Ek dra nie meer ringe nie maar het baie piercings gehad.Ek het sleepers in my ore gedra wat silver was en klein en dan het ek n oog ring gehad en n tong stud maar nie meer nie want ek is oor daai stage.Daar is een ding wat ek gekry het wat nou deel van my sal wees en dis n tattoo.Ek het n Tattoo wat darem nou nie te bad is nie want dis n Chinese skrif en dis ook n woord wat positief is en sal darem nie sleg wees vir die wat dit kan lees nie.My Tattoo se Yi ann wat Peace beteken.Die Tattoo is op my regter bo arm en kleinerig.Anyway dis cool om te sien jy geniet die studies want daar is so baie mense wat sukkel om studies te geniet.My Ma is n kop en n half korter as ek en ek is ook nie lank nie maar sy kan gou oorlog maak as sy bid,ek meen my Ma is baie biddend.O ja die mission van Australia na New-Zealand is 6 dae so dis nogals crazy maar ek mission maar saam.Ons sal die Woensdag in Australia se Port van Brisbane gaan park en dan begin ons volgende mission met die mense daar.Nog n gebeds versoek,die Woensdag sal ek tien teen een weer in die see moet swem omdat ons drills moet doen wat meen dat ek moet bid teen haaie.Onthou die is Australia en die kant van die land is baie haaie.Die kaptein wat n ruk terug net oorgevat het van die ander kaptein om agter die skip te kyk het my vertel dat hy ook een dag ontrent 18 haaie sien rondswem het in Australia en die haaie het groot visse gevreet op een spot en dit maak myu stretch.So bid asb vir my en yes ek glo ek sal heel uit kom.Een vraag,wat sal jy doen as jy die kans kry om dit te doen??Dit meen enigeiets wat jy wil doen.K Hit me back.... 
A friend of God
A friend of God says ...
Hey daar,dankie vir die Reply terug.Ek is actually nou op die see oppad na Australia toe.DIt gaan rof op die see op die oomblik.Dit was erger gister want gister tot in met die oggend was die golwe bout 10 meter en dis baie vir die ou skip.So ons het nie gister geseil nie maar nou net begin en die wind is bad,ek waai amper van die skip af wanneer ek uit gaan.Anyway ek is bly jy is nie meer te bored nie maar baie besig.Ek scheme jou Ma is maar n baie streng Ma soos my Ma.My Ma is baie streng maar het geleer om haar te waardeer en is baie lief vir haar.Van my favourite boeke in die bybel is 1st Kings,2nd Kings,Proverbs,Isaiah en die boek van Acts.Daar is meer boeke waarvan ek hou maar ek het baie lesse uit hierdie 5 boeke geleer.Ek het ook n Israliese vriendin en sy leer my so nou en dan bietjie Hebrewse woorde.Ek leer actually baie meer Japanese en vorder darem nou al.So hoekom steek hulle jou met naalde,stress jy oor iets of is daar n ander rede vir wat gebeur??Well ek het nog nooit dit getry nie behalwe dat ek naalde deur my ore gesteek het toe ek nog oorbelle gedra het wat lank terug is.So waneer is jy weer op vakansie?O,bid asb vir die voyage want die weer is lekker grof en onbeskof.Ok time for you to hit me back!!!Cheers.
A friend of God
A friend of God says ...

Lol.Ek mis nie regtig die winter nie want dis winter hier in New-Zealand en trus me,ek kry n goeie lot daarvan.Ek staan amper elke dag in die wind en werk.Die ander ding, my ma het my vertel van die loftus praise en worship en sy dink ek was ook daar.Dis lekker om te hoor dat julle saam kan kom en God kan loof en prys,prys God met jou hele hart,jou hele siel en jou hele verstand.Ek dink ook dat Paul heeltemal sou uit freak as hy hier was oor die missions maar dink nie hy sou verbaas gewees het nie want die bybel se tog,the harvest is plentifull but the workers are few!!!Yeah so dis die waarheid maar gee net jou beste vir Jesus.Ek sal vir jou grieperigheid bid en se net as jy nog gebeds versoeke het ok?Ek sal nou oor 3 dae vertrek na Australia toe en dan in daai land klaar maak met my commitment en terug kom huis toe.Bly ook in die huis totdat jy beter word en lees jou bybel wanneer jy in jou bed le en bored is want jy kan baie leer in die tyd wat jy siek is en slaap,recharge jouself terwyl jy ook nog kan met God se woord. Ek hoop ons kan nog goeie vriende word.Thanx vir al jou comments en mag die Here jou seen.

God bless en geniet jou dag verder.   

A friend of God
A friend of God says ...
Hi daar Zettie.

Wow ek kyk nou net na jou comments en sien so baie comments van my af wat sommige van hulle dieslfde is.Hoe het dit gebeur??Well het net gewonder hoe dit met jou gaan en wat jy mee besig is.Ek is so bly dat Suid-Afrika in die rugby gewen het want ek was in New-Zealand met die 2 games en het baie gebid op die tweede game teen New-Zealand en het met geloof gewen.Ek het van die springbokke raakgeloop in Starbucks wat n koffie shop is en het ook maar baie dinge lately gedoen.Ek maak amper reg om terug te kom huis toe.Bid asb vir my soos ek reg maak om huis toe te kom dat dinge mooi sal uitwerk asb.Ek hoop dit gaan goed met jou en dat ek weer bietjie van jou kan hoor. Hoe was jou tyd in Botswana?Deel maar met my alles wat jou verander het.Cheers met liefde in Christus

Vernon  
A friend of God
A friend of God says ...
Ok dis fine,no worries.Laat my net weet as jy op enige ander uitreike gaan want dis net goed om betrokke te bly soveel as moontlik in ministry.Ek hoop jy geniet jou outreach in Botswana en pas jouself mooi op.Ek weet dat God jou baie sal gebruik op die outreach,kry net daai gevoel right??Jy sien hoe meer jy op outreaches gaan hoe sterker sal God jou gebruik.Ek het net gisteraand gebid en vir n man op die straat wat my en my buddie uitgelag en gemock het toe ons die goeie nuus moes deel met die ander ou wat quitar gespeel het en het dit so erg geraak dat ek demoniese aktiwiteite aangevoel het en die gees vas moes bind het in Jesus Naam.Die man het toe in ander tale begin praat en my seker maar probeer curse so toe het ek my tale gebruik wat God my gegee het, toe begin hierdie man amper te huil,weet nie wat God daar gedoen het nie maar daar was n groot geveg in die gees.Die man het een of ander gees van mockery gehad en die heeltyd sy tong uitgesteek en sy vuis op gelig maar kon nie verder kom met sy hande as langs sy heupe nie,ek glo God het daai man se hande gebind dat hy nie verder kon gaan nie.Dis amazing om te sien wat God sal doen waneer jy net obedient is.Hoop om weer van jou te hoor.Cheers en hit me back>>> 
A friend of God
A friend of God says ...
Ok dis fine,no worries.Laat my net weet as jy op enige ander uitreike gaan want dis net goed om betrokke te bly soveel as moontlik in ministry.Ek hoop jy geniet jou outreach in Botswana en pas jouself mooi op

 
About | Sitemap | Tools | Advertising | Press | Private Networks | Ministries | Help | Terms & Privacy