Ek is mal oor die see en om te travel...Dis baie weird maar op al die plekke wat ek al was ervaar ek God op 'n totally anderste manier as hier in Pretoria...God het my al op soooo baie plekke gehelp en dis hoekom ek altyd hom sal volg...
Movies
Ek hou NIE van Scary movies NIE!!!!!!!!!!
Television
Grey's anatomy, lost..., prison break, desperate houswives, war at home
Hey daar Maatjie!!!!Is dit jou B-day,geluk met jou b-day en hoop jy het nog baie jare wat God jou amazingly sal gebruik en veral jou baie jare sal spaar!!!!!